Personeel

 

Die personeel van Laerskool Fontainebleau het 'n passie vir die onderwys. Gesamentlik het die onderwysers by die skool 570 jaar se onderwysondervinding. 'n Gemiddeld van 20 jaar per onderwyser!