Welkom by Laerskool Fontainebleau

Welkom by Laerskool Fontainebleau


Week Program
Vry, 17 April

Dag 5
- Super 12 Rugby en Netbal in Tzaneen

Sat, 18 April

- Super 12 Rugby en Netbal in Tzaneen

Maan, 20 April

Dag 6
- Netballiga vs Louw Geldenhuys
- Me Rina Hartzenberg verjaar

Dins, 21 April

Dag 7
-
Jesus Troepe

Woens, 22 April

Dag 1
- Mini-netbal wedstryde

Don, 23 April

- Super 12 Rugby en Netbal Finale

Vry, 24 April

Dag 2
- GR. 1 OPEDAG : 2016  8:00

Maan, 27 April

VAKANSIEDAG :
VRYHEIDSDAG

Dins, 28 April

Dag 3
-
Me Lizanne Oschmann verjaar

Woens, 29 April

Dag 4
- Gr. 4 – 7 Afspraak Oueraand

Don, 30 April

Dag 5
- Neballiga vs Fairland

Vry, 1 Mei

VAKANSIEDAG :
WERKERSDAG


*Alle programme vir die verskeie sport byeenkomste sal gelaai word op die D6 Communicator onder Bronne sodra dit beskikbaar is.



Laerskool Fontainebleau bedank die volgende borge:
Trojan Security
Aquarius Underwriting Managers
Rouberto
MySchool
Fury Motor Group
Robindale Spar