Welkom by Laerskool Fontainebleau

Welkom by Laerskool Fontainebleau

WEEKPROGRAM

Woens, 29 Julie
Dag 1
-Tennis: Jnr Dogters
A vs Louw Geldenhuys (tuis)), 
B vs Rivonia (tuis)
-Snr Seuns Tennis toernooi (Honeydew)
Don, 30 Julie
Dag 2
-Landloop liga (Ruimsig)
Vry, 31 Julie
Dag 3
- Back to Basics
- Super 12 Hokkie
- Entrepreneursmark (Gr 4 - 7)
Sat, 01 Aug
-Super 12 Hokkie
-Mnr Johan Kotze verjaar
Maan, 03 Aug
Dag 4
Skaakliga
Dins, 04 Aug
Dag 5
-Skaakliga
-Tennis: Jnr Seuns
A vs Unika (weg)
B vs Bryanston (weg)
- Jesus Troepe
Woens, 05 Aug
Dag 6
- Gr. 1 uitstappie na Garden World           
- Junior Dogters Tennis
A vs Unika (tuis)
B vs NWCS A (tuis)
- Senior Dogters Tennistoernooi
- 0/12 en 0/13 Tennistoer
- Me Jeanet Lombard verjaar
Don, 06 Aug

Dag 7
- 0/12 en 0/13 Tennistoer
- Landloop liga te Deltapark
- Super 12 Bybelvasvra

Vry, 07 Aug
Dag 1
- “Slipper dag”
- Back to Basics
- 0/12 en 0/13 Tennistoer
- Voortrekkerkamp

 


*Alle programme vir die verskeie sport byeenkomste sal gelaai word op die D6 Communicator onder Bronne sodra dit beskikbaar is.


Laerskool Fontainebleau bedank die volgende borge:
Trojan Security
Aquarius Underwriting Managers
Rouberto
MySchool
Fury Motor Group
Robindale Spar