Welkom by Laerskool Fontainebleau

Welkom by Laerskool Fontainebleau



D6 COMMUNICATOR - NOU BESKIKBAAR!

Laai Windows & MAC program hier:
http://www.school-communicator.com/download.php?schoolid=7986
Terwyl dit aflaai kliek “save” en daarna “run”.
Mobi Site and Mobile App skakel: http://www.school-communicator.com/downloads

D6 Communicator - Inligting en Installasie Instruksies

 

BLEAUNUUS
As gevolg van al die vakansiedae sal daar op 17 April, 1 Mei en 8 Mei nie‘n BLEAUNUUS wees nie
VAKANSIESKOOL
Daar sal GEEN vakansieskool wees op die skool vakansiedae nie
Vakansieskool sal weer gedurende Junie/Julie vakansie wees
LANGNAWEEK
Die skool sal op Donderdag, 17 April 2014 om 12:00 sluit as gevolg van die Paasnaweek

 

WEEKPROGRAM
Vrydag
Saterdag
Sondag
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
11 April
12 April
13 April
14 April
15 April
16 April
17 April
Dag 5

 

Super 12 Rugby en Netbal by Kollegepark

 

Dag 6

ATKV Redenaars

Me Analene Kapp verjaar

Dag 7

ATKV Redenaars

Super 12 Rugby en netbal (Tuks)

Dag 1

ATKV Redenaars

Dag 2

Netballiga :
Dr Havinga

18 April
19 April
20 April
21 April
22 April
23 April
24 April

 

GOEIE VRYDAG

 

 

Me Rina Hartzenberg verjaar

 

GESINSDAG

Dag 3

Dag 4

Netbal vs Louw Geldenhuys (tuis)

Dag 5

GRAAD 1 OPEDAG  8:00

 

Laerskool Fontainebleau bedank die volgende 2014 Kermis Borge:

 

Laerskool Fontainebleau bedank die volgende borge:
Trojan Security
The Electro Surgeon
MySchool
Fury Motor Group
Robindale Spar