Welkom by Laerskool Fontainebleau

Welkom by Laerskool Fontainebleau

OUERBEGROTINGSVERGADERING
Datum: Donderdag, 25 September 2014
Plek: Laerskool Fontainbleau Ouditorium
Tyd: 18:30

 

WEEKPROGRAM
So, 14 Sep

- Juniorkoor optrede by Fontainebleau Gemeenskapskerk

Ma, 15 Sep

Dag 6
- Skaakliga

Di, 16 Sep
Dag 7
- Kwartaaltoets: KK Gr. 7
-
ANA Afrikaans Gr. 3 en 6
- Jesus Troepe
- Tennis: Junior Dogters A vs Randpark (tuis)
Wo, 17 Sep

Dag 1
-
ANA Afrikaans Gr. 1, 2, 4, 5 & 7

Do, 18 Sep

Dag 2
-
ANA Wiskunde Gr. 3, 4, 5, 6 en 7

Vry, 19 Sep

Dag 3
- Kwartaaltoets: Gesk. Gr. 4 - 7
-
ANA Wiskunde Gr. 1 en 2

 

Laerskool Fontainebleau bedank die volgende borge:
Trojan Security
MySchool
Fury Motor Group
Robindale Spar


D6 COMMUNICATOR
NOU BESKIKBAAR!


Laai Windows & MAC program hier:
http://www.school-communicator.com/download.php?schoolid=7986
Terwyl dit aflaai kliek “save”
en daarna “run”.
Mobi Site and Mobile App skakel:
http://www.school- communicator.com/downloads

D6 Communicator
Inligting en Installasie Instruksies