Welkom by Laerskool Fontainebleau

Welkom by Laerskool Fontainebleau

Beheerliggaamverkiesing Nominasiebrief

Beheerliggaamverkiesing Volmagbrief

 


Wyne vir Veiling 2015
Week Program
Vry, 27 Feb

Dag 1
- Kwartaaltoets: Wiskunde
- Swemgala
- Entrepreneursmark : Seniors

Maan, 2 Maart

Dag 2

Dins, 3 Maart
Dag 3
-
Jesus Troepe
- Me Anel Ubbink verjaar
Woens, 4 Maart

Dag 4
- Tennis:
Senior Dogters vs Crawford

Don, 5 Maart
Dag 5
-
Tennis:
Senior Seuns A vs Curro Aurora
Senior Seuns B vs Louw Geldenhuys
- Rugby en Netbal vs Kollegepark
Vry, 6 Maart
Dag 6
-
Kwartaaltoets: KK
- Super 12 Redenaars
- Natuurklub
- Mee Almari Corthing en Sindy Bosch verjaar
Sat, 7 Maart

- Super 12 Redenaars

Maan, 9 Maart
Dag 7
- Beheerliggaam verkiesing
Dins, 10 Maart

Dag 1
-
Kwartaaltoets: NW

Woens, 11 Maart
Dag 2
-
Rugby: Helderkruin (Weg)
- Redenaars: ATKV
Don, 12 Maart
Dag 3
-
Tennis:
Senior Seuns B vs King David
- Redenaars ATKV
 
Vry, 13 Maart
Dag 4
-
Kwartaaltoets: Aardrykskunde
- Redenaars: ATKV
- OOV Wynveiling
 
Sat, 14 Maart

- Me Petra Marais en Marlise du Toit verjaar

*Alle programme vir die verskeie sport byeenkomste sal gelaai word op die D6 Communicator onder Bronne sodra dit beskikbaar is.

 

Laerskool Fontainebleau bedank die volgende borge:
Trojan Security
Aquarius Underwriting Managers
Rouberto
MySchool
Fury Motor Group
Robindale Spar